Modulekode | LCC 810 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Taalpolitiek en taalbeplanning Die ontwikkeling van die studie- en navorsingsgebiede taalpolitiek en taalbeplanning word aangetoon. Sake wat bespreek word is taal- en taalverwante probleme; taal-ouditering; sosiolinguistiese profilering; die instrumentele en simboliese funksies van tale; taal en identiteitskonstruksie, die behoefte aan taalbeplanning, taalbepalings van die SA Grondwet; taalbeleidsontwikkeling op nasionale, provinsiale en plaaslike regeringsvlakke; die implementering van taalbeleid; die evaluering daarvan; taalbeplanning en kosteberekening. Die module is geanker in die Suid-Afrikaanse taalwerklikheid en aandag word byvoorbeeld ook gegee aan standaardiseringskwessies. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App